{"id":32632,"date":"2024-03-22T14:03:38","date_gmt":"2024-03-22T12:03:38","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=32632"},"modified":"2024-03-22T14:03:38","modified_gmt":"2024-03-22T12:03:38","slug":"cotton-lily-verfraai-kleingoed","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/cotton-lily-verfraai-kleingoed\/","title":{"rendered":"Cotton Lily verfraai kleingoed"},"content":{"rendered":"

Denise Smith se kli\u00ebnte verras haar gedurig met watter van haar egte katoen babaklere die gewildste is.<\/p>\n

Sy vertel hoe Cotton Lily ontwikkel het tot waar sy spesialiseer in babaklere (sy het ook ‘n reeks vir seuntjies) en watter rol haar eie dogters speel in die ontwerpproses.<\/p>\n

Luister weer:<\/p>\n