{"id":32103,"date":"2024-03-05T11:41:35","date_gmt":"2024-03-05T09:41:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=32103"},"modified":"2024-03-05T11:42:25","modified_gmt":"2024-03-05T09:42:25","slug":"loopbane-aktevervaardiger-lianda-wells","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/loopbane-aktevervaardiger-lianda-wells\/","title":{"rendered":"Loopbane: Aktevervaardiger Lianda Wells"},"content":{"rendered":"

Lianda Wells wou al sedert haar kinderdae ‘n prokureur word en het heel toevallig by aktes opge\u00ebindig.<\/p>\n

“Jy hoef nie in ‘n hof te verskyn om te argumenteer nie,” s\u00ea hierdie oordragprokureur.<\/p>\n

Sy raai enigiemand wat ‘n regsloopbaan wil volg, om vooraf ‘n bietjie tyd by ‘n firma te spandeer.<\/p>\n

Luister weer hier:<\/p>\n