{"id":31633,"date":"2024-02-16T10:58:46","date_gmt":"2024-02-16T08:58:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=31633"},"modified":"2024-02-16T10:59:29","modified_gmt":"2024-02-16T08:59:29","slug":"sassa-kontantbetaalpunte-uitgefaseer","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sassa-kontantbetaalpunte-uitgefaseer\/","title":{"rendered":"Sassa faseer kontant-betaalpunte uit"},"content":{"rendered":"

Sassa het aangekondig dat hy kontantbetaalpunte uitfaseer.
\nCasper Vermaak van die plaaslike Sassa-tak s\u00ea hierdie afgele\u00ea takke word toenemend beroof en die mense wat toelaes ontvang word ook al hoe meer geteiken.
\nDie sluiting van di\u00e9 betaalpunte is daarom ‘n poging om dit veiliger te maak, en dit raak nie mense wat by poskantore of banke hul toelaes ontvang nie.
\nLuister weer:<\/p>\n