{"id":30954,"date":"2024-01-26T10:54:23","date_gmt":"2024-01-26T08:54:23","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=30954"},"modified":"2024-01-26T10:54:23","modified_gmt":"2024-01-26T08:54:23","slug":"voertuie-brand-in-calcutta","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/voertuie-brand-in-calcutta\/","title":{"rendered":"Voertuie brand in Calcutta"},"content":{"rendered":"
Die Mpumalanga polisiekommissaris, luit. gen. Semakaleng Manamela, het ‘n span ondersoekers aangestel om stabiliteit in Calcutta te herstel. Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":30955,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[944,444,100,711,5260],"yoast_head":"\n
\nDit volg op drie voorvalle die maand waartydens voertuie in die area aan die brand gesteek is.
\nMees onlangs is vier voertuie, insluitend ‘n minibus-taxi en bakkie, Woensdagaand aan die brand gesteek in die eienaar se erf.
\nSkote is ook afgevuur.
\nSoortgelyke voorvalle sluit in twee minibus-taxi’s wat op twee verskillende plekke in Calcutta afgebrand is die maand.
\nDie polisie doen ‘n beroep op enigiemand met inligting wat kan lei tot die arrestasie van die oortreders om na vore te kom.
\nSien ook: Toename in feestyd padsterftes<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"