{"id":30804,"date":"2024-01-23T11:27:28","date_gmt":"2024-01-23T09:27:28","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=30804"},"modified":"2024-01-23T11:27:28","modified_gmt":"2024-01-23T09:27:28","slug":"topmatriek-niandi-coetzee-tops-in-provinsie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/topmatriek-niandi-coetzee-tops-in-provinsie\/","title":{"rendered":"Topmatriek: Niandi Coetzee tops in provinsie"},"content":{"rendered":"

Niandi Coetzee se ma het nog geterg dat sy Vrydag na die funksie vir topmatrikulante in Mpumalanga genooi word vir haar mooi handskrif.<\/p>\n

Min het die gesin vermoed die 2023 hoofdogter van Ho\u00ebrskool Nelspruit<\/a> sou as die toppresteerder in die hele provinsie aangekondig word.<\/p>\n

Niandi se raad vir vanjaar se matrieks is: Let op in die klas.<\/p>\n

Sy gesels met Charles en Joanne.<\/p>\n

Luister weer:<\/strong><\/p>\n