{"id":30069,"date":"2024-01-02T15:30:07","date_gmt":"2024-01-02T13:30:07","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=30069"},"modified":"2024-01-02T15:33:38","modified_gmt":"2024-01-02T13:33:38","slug":"25-in-dientjie-hof-na-operasie-shanela","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/25-in-dientjie-hof-na-operasie-shanela\/","title":{"rendered":"25 in Dientjie-hof na Operasie Shanela"},"content":{"rendered":"
Vyf-en-twintig verdagtes verskyn vandag in die Periodieke Hof in Dientjie.<\/p>\n
Dit volg op hul inhegtenisname Saterdag tydens Operasie Shanela.<\/p>\n
Volgens die Mpumalanga polisie is daar tydens die arrestasie beslag gel\u00ea op ‘n aantal onwettige stukke myntoerusting sowel as 184 sakke goudhoudende materiaal en ‘n VW Golf wat die polisie glo tydens die pleeg van misdaad gebruik is.<\/p>\n
Altesaam 21 ongedokumenteerde immigrante is gearresteer.<\/p>\n
Nog twee verdagtes is vir onwettige mynbedrywighede vasgetrek en een vir handel in dagga.<\/p>\n