{"id":29785,"date":"2023-12-07T13:21:54","date_gmt":"2023-12-07T11:21:54","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=29785"},"modified":"2023-12-07T13:21:54","modified_gmt":"2023-12-07T11:21:54","slug":"sanbs-se-bloedvooraad-is-laag","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sanbs-se-bloedvooraad-is-laag\/","title":{"rendered":"SANBS s\u00ea bloedvooraad is laag"},"content":{"rendered":"

Die Suid-Afrikaanse bloeddiens (SANBS<\/a>) waarsku die vlakke van sy bloedvoorraad is laag en jy kan ‘n verskil maak deur bloed of plasma te skenk.<\/p>\n

Vrydag beoog hulle om 70 eenhede in te samel in die skenkingsentrum by i’langa Mall tussen 09:00 en 17:00.<\/p>\n

Palesa Makebula gesels met Sonop Ontbyt oor hoe jy ook kan help om lewens te red.<\/p>\n

Luister weer hier:<\/p>\n