{"id":29714,"date":"2023-12-06T13:28:24","date_gmt":"2023-12-06T11:28:24","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=29714"},"modified":"2023-12-06T13:28:24","modified_gmt":"2023-12-06T11:28:24","slug":"griekwas-wen-airlink-cup-in-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/griekwas-wen-airlink-cup-in-mbombela\/","title":{"rendered":"Griekwas wen Airlink Cup in Mbombela"},"content":{"rendered":"

Die finale ronde van die SPS Airlink Cup het Saterdag by Nelspruit-rugbyklub plaasgevind.<\/p>\n

Vier van die land se kleiner rugbyunies het aan di\u00e9 splinternuwe toernooi deelgeneem.<\/p>\n

Sien ook:<\/strong> Splinternuwe Airlink Cup skop af<\/a><\/p>\n

Die gashere, die Airlink Pumas<\/a>, het tydens hul wedstryd teen die Windhoek Draught Griekwas met 14-7 voorgeloop teen rustyd, maar uiteindelik die wedstryd met 29-31 verloor vir die besoekers om as kampioene gekroon te word.<\/p>\n\n\t\t