{"id":29044,"date":"2023-11-17T09:20:18","date_gmt":"2023-11-17T07:20:18","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=29044"},"modified":"2023-11-17T09:23:34","modified_gmt":"2023-11-17T07:23:34","slug":"hoe-nou-gemaak-met-sekuriteit-die-feestyd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/hoe-nou-gemaak-met-sekuriteit-die-feestyd\/","title":{"rendered":"Hoe nou gemaak met sekuriteit die feestyd"},"content":{"rendered":"

Die feestyd is ‘n bloeitydperk vir kriminele om munt te slaan en jou sekuriteit moet dit kan weerstaan.<\/p>\n

Jy is waarskynlik of by die huis, by ‘n vakansieplek wat jy nie ken nie, of ‘n besige winkelsentrum, s\u00ea Frank Swanepoel van Hi-Tech Sekuriteit.<\/p>\n

Hy voeg by statistiek<\/a> toon jou kans om in die Laeveld deur misdaad geraak te word is een uit drie.<\/p>\n

\u201cMoenie vanselfsprekend aanvaar dat jou sekuriteit goed genoeg is nie.”<\/p>\n

‘n Baie belangrike re\u00ebl is dat jy deur niks uit jou huis gelok word nie.<\/p>\n

Hy gesels met Charles oor maatre\u00ebls wat jy kan tref om jou onderneming, huis en self beter te beskerm.<\/p>\n

Luister weer hier:<\/p>\n