{"id":28272,"date":"2023-10-25T13:00:38","date_gmt":"2023-10-25T11:00:38","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=28272"},"modified":"2023-10-25T13:00:38","modified_gmt":"2023-10-25T11:00:38","slug":"reef-10s-vanjaar-dubbeld-so-groot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/reef-10s-vanjaar-dubbeld-so-groot\/","title":{"rendered":"Reef 10’s vanjaar dubbeld so groot"},"content":{"rendered":"

Dit is die naweek weer tyd vir Reef 10’s by Ho\u00ebrskool Rob Ferreira en vanjaar is die deelnemers amper dubbeld soveel as in 2022.<\/p>\n

Charles Gates van die skool en Pieter Rademeyer van Witrivier-rugbyklub gesels met die Verkas-span oor hierdie fees van rugby, hokkie, netbal, krieket en vanjaar ook hardloop.<\/p>\n

Luister weer hier:<\/p>\n