{"id":28091,"date":"2023-10-20T13:43:48","date_gmt":"2023-10-20T11:43:48","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=28091"},"modified":"2023-10-20T13:43:48","modified_gmt":"2023-10-20T11:43:48","slug":"steve-hofmeyr-skryf-vir-sy-volk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/steve-hofmeyr-skryf-vir-sy-volk\/","title":{"rendered":"Steve Hofmeyr skryf vir sy volk"},"content":{"rendered":"

Steve Hofmeyr kuier vir ‘n slag weer in die Laeveld en het natuurlik ook by die 100.5FM-ateljee kom inloer.<\/p>\n

“Ons w\u00eareld word beheer deur groot kommersi\u00eble instansies. Hulle sal vir jou s\u00ea wat jy moet sing, wat jou moet inspireer, en \u2018n lang lys van dinge wat jy nie mag s\u00ea nie.<\/p>\n

“Dit is moeilik vir my as ouer kunstenaar om gewoond te raak aan die nuwe grense.<\/p>\n

Ek wil \u2018n kunstenaar wees wat kan verwoord<\/a>.\u00a0Ek sit met my oor op die sternum van my volk, ek hoor hulle hartklop en ek wil dit verwoord in liedjies.<\/p>\n

“Dan kom hier \u2018n klomp mense wat vir jou s\u00ea jy mag nie, so dit is \u2018n moeilike tyd vir ons om in te leef.”<\/p>\n

Steve Hofmeyr gesels met Gerhardt.<\/p>\n

Luister weer hier:<\/p>\n