{"id":27751,"date":"2023-10-12T08:30:18","date_gmt":"2023-10-12T06:30:18","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=27751"},"modified":"2023-10-12T08:31:50","modified_gmt":"2023-10-12T06:31:50","slug":"selfverdediging-moenie-dink-misdaad-kan-nie-met-jou-gebeur-nie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/selfverdediging-moenie-dink-misdaad-kan-nie-met-jou-gebeur-nie\/","title":{"rendered":"Selfverdediging: ‘Misdaad kan jou ook tref’"},"content":{"rendered":"

Hi-Tech Sekuritei<\/a>t bied Saterdag ‘n kursus in selfverdediging aan.
\nFrank Swanepoel en Lappies Labuschagne gesels met Gerhardt oor die misdaadtendense wat hulle tans waarneem.
\nSwanepoel s\u00ea hulle vind dat die sogenaamde “inkopie”-seisoen, wanneer misdaad voor Kersfees toeneem, al hoe vroe\u00ebr begin.
\nVolgens hom het dit vanjaar reeds in September begin.
\nBloulig-rowers wat veral Mosambiekse karre teiken, is ook ‘n kommerwekkende tendens wat onlangs sy kop uitgesteek het in die Laeveld.
\nSwanepoel verduidelik dit is moeilik om hok te slaan.<\/p>\n