{"id":27434,"date":"2023-10-03T15:03:20","date_gmt":"2023-10-03T13:03:20","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=27434"},"modified":"2023-10-03T15:03:20","modified_gmt":"2023-10-03T13:03:20","slug":"renosterstroper-tot-ekstra-10-jaar-gevonnis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/renosterstroper-tot-ekstra-10-jaar-gevonnis\/","title":{"rendered":"Renosterstroper tot ekstra 10 jaar gevonnis"},"content":{"rendered":"
\u2018n Renosterstroper is Donderdag in Skukuza tot \u2018n verdere 10 jaar tronkstraf gevonnis vir die stroop van \u2018n renoster in die Krugerwildtuin<\/a>. Bly ingeskakel op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":27393,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[4917,4918,4919,4916,324,427],"yoast_head":"\n
\nVolgens die polisie het die 43-jarige Lucky Mabunda in Februarie 2019 saam met twee medepligtiges \u2018n renoster in die Malalane-seksie van die park geskiet.
\nMabunda is tot 18 jaar gevonnis vir betreding van die wildtuin sowel as besit van \u2018n onwettige vuurwapen en ammunisie.
\nHy is intussen deur ballistiese toetse uitgewys as die skieter en renosterstroper en is \u2018n verdere dekade agter tralies opgel\u00ea na hy skuldig gepleit het.
\nSy medebeskuldigdes is beboet.
\nAlbazino Mandlanzi (41) en Vasco Nazovela (39) is elk tot ses jaar gevnoois of \u2018n boete van R30 000.
\n\u201cMabunda het voorheen skuldigbevindings vir soortgelyke oortredings gehad,\u201d verduidelik die polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala oor die swaarder straf wat Mabunda aanvanklik opgel\u00ea is.
\nSien ook: <\/strong>Verdagtes gesoek wat Adriano Dos Santos buite Hazyview vermoor<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"