{"id":26986,"date":"2023-09-20T13:30:20","date_gmt":"2023-09-20T11:30:20","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=26986"},"modified":"2023-09-20T13:30:50","modified_gmt":"2023-09-20T11:30:50","slug":"sonop-gaan-bos-met-strikke-in-die-wildtuin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sonop-gaan-bos-met-strikke-in-die-wildtuin\/","title":{"rendered":"Sonop gaan Bos met strikke in die wildtuin"},"content":{"rendered":"

Die stel van strikke in die wildtuin is ‘n baie groot probleem.
\nJacques Malan, ‘n SANParke Ereveldwagter<\/a> wat reeds 14 jaar betrokke is by die uitroei van die strikke, s\u00ea dat dit meer gekonsentreerd voorkom naby digbewoonde gebiede buite die Krugerwildtuin.
\nHoewel veldwagters in die wildtuin ook daagliks strikke verwyder, sit die Ereveldwagters gereeld hand by om hulle te ondersteun.
\nHy gesels met Gerhardt.
\nLuister weer hier:<\/p>\n