{"id":26960,"date":"2023-09-20T13:06:31","date_gmt":"2023-09-20T11:06:31","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=26960"},"modified":"2023-09-20T13:06:31","modified_gmt":"2023-09-20T11:06:31","slug":"bloedskenk-inisiatief-eersdaags-in-nelspruit","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/bloedskenk-inisiatief-eersdaags-in-nelspruit\/","title":{"rendered":"Bloedskenk inisiatief eersdaags in Nelspruit"},"content":{"rendered":"

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS<\/a>) benodig dringend bloed en hou eersdaags ‘n bloedskenk inisiatief.
\nVolgens Palesa Mazibuko van die Nelspruit-tak bereik hulle nie hul teikens om in die vraag na bloed en bloedprodukte te voorsien nie.
\nsY vertel vir Charles van die noodsaaklikheid van bloed skenk.
\nLuister weer:<\/p>\n