{"id":26894,"date":"2023-09-19T11:37:48","date_gmt":"2023-09-19T09:37:48","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=26894"},"modified":"2023-09-19T11:54:55","modified_gmt":"2023-09-19T09:54:55","slug":"massaskietery-in-kanyamazane-eis-twee","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/massaskietery-in-kanyamazane-eis-twee\/","title":{"rendered":"Massaskietery in Kanyamazane eis twee"},"content":{"rendered":"

Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga<\/a>, Vusi Shongwe, besoek vanmiddag die toneel waar ‘n massaskietery by ‘n taverne in Kanyamazane Sondagoggend twee lewens ge\u00ebis het.<\/p>\n

Volgens die polisiewoordvoerder, kol. Donald Mdhluli, het twee gewapende mans met klapmusse kort n\u00e1 middernag in die taverne losgebrand.<\/p>\n

Een slagoffer is op die toneel dood verklaar. ‘n Tweede het later by die hospitaal aan sy wonde beswyk.<\/p>\n

Hulle was teen gister nog nie ge\u00efdentifiseer nie.<\/p>\n

Luister:<\/p>\n