{"id":26266,"date":"2023-09-01T10:25:05","date_gmt":"2023-09-01T08:25:05","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=26266"},"modified":"2023-09-01T11:18:56","modified_gmt":"2023-09-01T09:18:56","slug":"filosofiekafee-vanaand-in-kaapsehoop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/filosofiekafee-vanaand-in-kaapsehoop\/","title":{"rendered":"Filosofiekafee vanaand in Kaapsehoop"},"content":{"rendered":"

Die Innibos Boekenaweek het aangebreek in Kaapsehoop en op die spyskaart vanaand is ‘n Filosofiekafee.
\nDie stigter, Lam\u00e9 Ebers\u00f6hn, gesels met Sonop Ontbyt oor hoe sy dit sowat 25 jaar gelede by haar bistro op Kerkplein in Pretoria begin het om aktuele sake te bespreek en ‘n oop gesprek aan te moedig.
\n\u201cOns vergeet dat \u2018n mens konstant moet beur om dan tog ook volledig te wees,\u201d s\u00ea sy. \u201cOm tog ook weer \u2018n denkende mens te wees en om vernuwe te wees en nie gespanne te wees oor jou eie standpunt nie. Om oop te wees vir die ander standpunt.
\n“Dit is die pragtige uitdrukking wat ons het in Afrikaans: \u2018Ek kan begryp wat jy s\u00ea, maar dit is nie te s\u00ea dat ek noodwendig daarvoor \u2018n begrip moet toon nie\u2019.\u201d
\nLuister weer hier:<\/p>\n