{"id":25793,"date":"2023-08-15T13:58:44","date_gmt":"2023-08-15T11:58:44","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=25793"},"modified":"2023-08-15T13:58:44","modified_gmt":"2023-08-15T11:58:44","slug":"cyberpunks-ondersoek-tegnologie-in-kinderlewens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/cyberpunks-ondersoek-tegnologie-in-kinderlewens\/","title":{"rendered":"Cyberpunks ondersoek rol van tegnologie in kinderlewens"},"content":{"rendered":"

Curro<\/a> Nelspruit, die nasionale wenners van die Curro Create teater-kompetisie in 2022 is terug met ‘n oorspronklike stuk, Cyberpunks<\/em>.<\/p>\n

Die teks is deur ‘n onderwyser by die skool geskryf en ondersoek die rol wat tegnologie deur hul ouers in kinders se lewens speel en die impak daarvan.<\/p>\n

Kultuurorganiseerder Alta Ehrke s\u00ea dit is nie ‘n maklike tema nie, en dat ouers werklik met die kwessie worstel.<\/p>\n

Sy gesels saam met Gustav Kruger en Jane van Immerzeel in die ateljee met Charles oor hul rolle in Cyberpunks<\/em>.<\/p>\n

Luister weer hier:<\/p>\n