{"id":25422,"date":"2023-08-07T12:20:06","date_gmt":"2023-08-07T10:20:06","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=25422"},"modified":"2023-08-07T12:20:06","modified_gmt":"2023-08-07T10:20:06","slug":"grip-survival-101","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/grip-survival-101\/","title":{"rendered":"GRIP: Survival 101"},"content":{"rendered":"

In GRIP: Survival 101 neem ons weekliks geslagsgeweld onder die loep.<\/p>\n

100.5FM het hande geneem met die Greater Rape Intervention Programme (GRIP<\/a>) wat mense bystaan na \u2018n geslagsgebaseerde aanval.<\/p>\n

Elke week gesels die uitvoerende beampte, Tarryn Lokotsch, met Johann\u00e9 Strydom oor aspekte van die noodsaaklike dienste wat hulle in die Laeveld lewer in GRIP: Survival 101.<\/p>\n

“Om aangeval te word, is nooit jou skuld nie,” s\u00ea Lokotsch.<\/p>\n

Luister na ep. 1<\/strong><\/p>\n