{"id":24881,"date":"2023-07-26T10:35:46","date_gmt":"2023-07-26T08:35:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=24881"},"modified":"2023-07-26T10:35:46","modified_gmt":"2023-07-26T08:35:46","slug":"vyfjarige-keelaf-gesny-in-bosbokrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vyfjarige-keelaf-gesny-in-bosbokrand\/","title":{"rendered":"Vyfjarige keelaf gesny in Bosbokrand"},"content":{"rendered":"

‘n Vyfjarige dogtertjie is gister keelaf gesny in Bosbokrand.
\nHaar 27-jarige neef is daarvoor aangekeer.
\nVolgens die polisie <\/a>is hulle saam winkel toe, en toe hy alleen tuis kom het haar familie na die kind begin soek.
\nHaar liggaam is in bosse gevind.
\nVolgens die Mpumalanga polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, is sy keelaf gesny en verskeie kere in die bolyf gesteek.
\nLuister hier:<\/p>\n