{"id":24497,"date":"2023-07-18T13:45:00","date_gmt":"2023-07-18T11:45:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=24497"},"modified":"2023-07-18T14:05:54","modified_gmt":"2023-07-18T12:05:54","slug":"opdatering-geen-arrestasies-na-transitoroof","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/opdatering-geen-arrestasies-na-transitoroof\/","title":{"rendered":"Opdatering: Geen arrestasies na transitoroof"},"content":{"rendered":"
Niemand is nog aangekeer in verband met die transitoroof gisteroggend by Emfuleni Park in Kanyamazane buite Nelspruit nie. <\/span><\/p>\n Die polisie skat daar was sowat 15 gewapende aanvallers wat die wagte in hul kontantwa aangeval het. <\/span><\/p>\n Daar is op die wagte geskiet, maar niemand is getref nie.<\/span><\/p>\n Twee wagte is wel beseer toe hul voertuig met \u2018n Mercedes gestamp is en omgekeer het.<\/span><\/p>\n Hulle word in die hospitaal behandel.<\/p>\n Die polisie doen \u2018n beroep op enigiemand met inligting om na vore te kom.<\/span><\/p>\nTransitoroof op Kanyamazane-pad, 17 Julie 13:12<\/span><\/h2>\n