{"id":24348,"date":"2023-07-13T13:08:34","date_gmt":"2023-07-13T11:08:34","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=24348"},"modified":"2023-07-13T13:08:34","modified_gmt":"2023-07-13T11:08:34","slug":"12-jarige-steek-maat-dood-tydens-speletjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/12-jarige-steek-maat-dood-tydens-speletjie\/","title":{"rendered":"12-jarige steek maat dood tydens speletjie"},"content":{"rendered":"

Die polisie ondersoek \u2018n saak van moord na \u2018n 12-jarige Dinsdagoggend na bewering \u2018n maat, van ook 12 jaar oud, doodgesteek het in Matsulu.
\nVolgens die Mpumalanga polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, het hulle \u2018n argument gehad tydens \u2018n speletjie<\/a>, Morabaraba.
\nDie een het die ander glo geklap, waarop die slagoffer met gebreekte bierbottels gesteek is.
\nDie slagoffer is deur familie na die kliniek gehaas, maar is daar weens sy wonde dood.
\nLuister hier:<\/p>\n