{"id":24344,"date":"2023-07-13T12:58:45","date_gmt":"2023-07-13T10:58:45","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=24344"},"modified":"2023-07-13T12:58:45","modified_gmt":"2023-07-13T10:58:45","slug":"vier-gesoek-wat-koerier-in-hazyview-roof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vier-gesoek-wat-koerier-in-hazyview-roof\/","title":{"rendered":"Vier gesoek wat koerier in Hazyview roof"},"content":{"rendered":"
Die polisie in Calcutta kon \u2018n vuurwapen, gesteelde goedere en \u2018n voertuig wat na bewering tydens \u2018n rooftog gebruik is, gistermiddag terugkry na ‘n koerier aangeval is. Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":24346,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[839,223,4582,4583],"yoast_head":"\n
\nVolgens die provinsiale polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, is die koeriermaatskappy by Shabalala, naby Hazyview, deur vier aanvallers geteiken.
\nHulle het met onder meer elektronika en selfone gevlug.
\nDie polisie kon egter met behulp van Netstar<\/a>-inligting die gesteelde goedere naspeur.
\nDie vier verdagtes het egter te voet gevlug toe hulle deur die polisie gekonfronteer is.
\nSien ook:<\/strong> Inligting gevra na vragmotors brand in Mpumalanga<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"