{"id":23602,"date":"2023-06-23T13:44:13","date_gmt":"2023-06-23T11:44:13","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23602"},"modified":"2023-06-23T13:44:13","modified_gmt":"2023-06-23T11:44:13","slug":"prikkelende-boekgesprekke-by-100-5fm-die-innibos","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/prikkelende-boekgesprekke-by-100-5fm-die-innibos\/","title":{"rendered":"Prikkelende boekgesprekke by Innibos"},"content":{"rendered":"

Annemarie van der Walt is die onderhoudvoerder tydens die daaglikse 100.5FM-boekgesprekke by Innibos.
\nSy sal elke dag tussen 11:00 en 12:00 by die Radio Laeveld- uitsaaistasie op die feesterrein interessante boekgesprekke met skrywers voer. Dit word ook regstreeks op 100.5FM uitgesaai.
\nDonderdag 29 Junie is dit Dana Snyman, Vrydag 30 Junie Jacques Pauw en Saterdag 1 Junie Marinda Engelbrecht.
\nSy vertel vir Ludi en Mireille waarna feesgangers, en luisteraars, uit kan sien.
\nLuister hier:<\/p>\n