{"id":23515,"date":"2023-06-21T12:14:07","date_gmt":"2023-06-21T10:14:07","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23515"},"modified":"2023-06-21T12:14:07","modified_gmt":"2023-06-21T10:14:07","slug":"kuns-inni-liedjiebos-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/kuns-inni-liedjiebos-2\/","title":{"rendered":"Kuns Inni Liedjiebos bied iets uniek"},"content":{"rendered":"

Innibos is om die draai en ‘n opwindende nuwe produksie op die spyskaart is Kuns inni Liedjiebos. Die publiek kon gedigte skryf en van hulle is gekies as inspirasie vir kunswerke en liedjies wat tydens die fees uitgestal en opgevoer sal word deur plaaslike kunstenaars.
\nKomponis Lizanne Barnard en Hilton Barnett van die Casterbridge Music Development Academy<\/a> (CMDA) gesels met Andri oor di\u00e9 innoverende projek.
\nLuister weer hier:<\/p>\n