{"id":23334,"date":"2023-06-15T14:39:00","date_gmt":"2023-06-15T12:39:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23334"},"modified":"2023-06-15T14:46:03","modified_gmt":"2023-06-15T12:46:03","slug":"pasiente-benodig-toenemend-palliatiewe-sorg","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pasiente-benodig-toenemend-palliatiewe-sorg\/","title":{"rendered":"Pasi\u00ebnte benodig toenemend palliatiewe sorg"},"content":{"rendered":"

Dr. Chris Zungu, \u2018n gesinsdokter in die Laeveld, s\u00ea ‘n toenemende aantal pasi\u00ebnte benodig palliatiewe sorg.
\nDit poog om die lewensgehalte van pasi\u00ebnte met ongeneeslike of lewensbedreigende siektes te verbeter, die newe-effekte van ‘n siekte of behandeling te beheer, en ondersteun die naasbestaandes.
\nVolgens Zungu is daar altyd iets wat jy vir die pasi\u00ebnt kan doen: hetsy dit met spirituele of fisieke kwessies te make het.
\nDr. Chris Zungu gesels met Amanda.
\nLuister weer hier:<\/p>\n