{"id":23321,"date":"2023-06-15T12:30:01","date_gmt":"2023-06-15T10:30:01","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23321"},"modified":"2023-06-15T13:16:27","modified_gmt":"2023-06-15T11:16:27","slug":"pumas-haaie-halfeind-voorskou-curriebeker","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pumas-haaie-halfeind-voorskou-curriebeker\/","title":{"rendered":"Curriebeker halfeind kan lae telling in Durban opdis"},"content":{"rendered":"

Die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas<\/a>, speel hul\u00a0Curriebeker halfeind Saterdag in Durban.
\nDit is net die tweede keer dat die Mpumalanga-span so v\u00ear in die kompetisie vorder: In 2022 het hulle die halfeind weg teen die Cheetahs gewen om die finaal te haal wat hulle uiteindelik in Kimberley beklink het.
\nHulle het hul Curriebeker-teenstanders verlede week laat regop sit deur hard te veg en die Griekwas\u00a0 met 27-17 te klop om derde op die punteleer te eindig.
\nHoofafrigter Jimmy Stonehouse, en Marius van Rensburg, het Maandag met 100.5FM daaroor gesels. Luister weer hier:<\/p>\n