{"id":23292,"date":"2023-06-15T10:34:22","date_gmt":"2023-06-15T08:34:22","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23292"},"modified":"2023-06-15T10:46:53","modified_gmt":"2023-06-15T08:46:53","slug":"nellie-leeus-die-grootskole-rugby-wenners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/nellie-leeus-die-grootskole-rugby-wenners\/","title":{"rendered":"Vertroue die deurslag vir grootskole rugby wenners"},"content":{"rendered":"

Nellie Leeus is die 2023 grootskole rugby wenners in Mpumalanga.
\nDie rugbyspanne van Laerskool Nelspruit<\/a> het die naweek geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer in al vier ouderdomsgroepe as die grootskole kampioene gekroon te word.
\nDie afrigters van die Nellie Leeus eerstespan, Ad\u00e9 Adendorff en Fourie du Plessis, het saam met kaptein James Williams en onderkaptein Naud\u00e9 Breytenbach in die ateljee gekuier.
\nAdendorff s\u00ea die 2023-groep het besonder baie rugby intelligensie.
\n“Sov\u00ear my kennis strek is dit die eerste keer dat ‘n skool die grootskole rugby wenners is,” s\u00ea hy.
\nSien ook: <\/strong>
Nellie Leeus maak rugbygeskiedenis<\/a>
\nOor hul suksesvolle seisoen s\u00ea Naud\u00e9: “Ons het mekaar vertrou en saam gespeel.”
\nLuister weer hier:
\n