{"id":23019,"date":"2023-06-08T12:08:58","date_gmt":"2023-06-08T10:08:58","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23019"},"modified":"2023-06-08T12:08:58","modified_gmt":"2023-06-08T10:08:58","slug":"jeugwerkswinkel-vir-bemagtiging-in-die-werksplek","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/jeugwerkswinkel-vir-bemagtiging-in-die-werksplek\/","title":{"rendered":"Jeugwerkswinkel vir bemagtiging in die werksplek"},"content":{"rendered":"

Die Laeveld-tak van die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue (SACBW<\/a>) bied vir Jeugmaand op 13 Junie \u2018n jeugwerkswinkel aan wat daarop gemik is om jong, nuwe professionele mense in die werksplek te bemagtig.
\nOnderwerpe soos die moontlike impak van Kunsmatige Intelligensie (KI), entrepreneuriese en handelsmerk ontwikkeling sowel as etiket sal o.a. onder bespreking wees.
\nEstelle Roe van SACBW gesels met Gerhardt en Andri.
\nLuister weer hier:<\/strong>
\n