{"id":22757,"date":"2023-06-01T11:56:41","date_gmt":"2023-06-01T09:56:41","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=22757"},"modified":"2023-06-02T08:30:43","modified_gmt":"2023-06-02T06:30:43","slug":"bepalende-curriebeker-kragmeting-saterdag-in-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/bepalende-curriebeker-kragmeting-saterdag-in-mbombela\/","title":{"rendered":"Curriebeker-kragmeting Saterdag in Mbombela kan bepalend wees"},"content":{"rendered":"

Die Cell C Haaie en Toyota Cheetahs sal die naweek probeer om tuis halfeindrondes te verseker in die Curriebeker deur onderskeidelik die Fidelity ADT Leeus in Durban en die Airlink Pumas in Mbombela te klop.<\/p>\n

Twee wedstryde bly oor om die halfeindrondes te bepaal en sewe uit die agt deelnemende spanne bly in die wedloop om die finale vier.<\/p>\n

Die Airlink Pumas bly egter ook in die wedloop om \u2018n tuis halfeindronde te bespreek.<\/p>\n

Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en uitvoerende beampte van die Pumas, Marius van Rensburg, gesels met Gerhardt.<\/p>\n

Luister weer hier:<\/p>\n