{"id":22467,"date":"2023-05-26T11:38:34","date_gmt":"2023-05-26T09:38:34","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=22467"},"modified":"2023-05-26T11:44:27","modified_gmt":"2023-05-26T09:44:27","slug":"curriebeker-pumas-fokus-op-dissipline-voor-bulle-stryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/curriebeker-pumas-fokus-op-dissipline-voor-bulle-stryd\/","title":{"rendered":"Curriebeker: Pumas fokus op dissipline voor Bulle-stryd"},"content":{"rendered":"

Oorwinnings in die Curriebeker vir die WP en Bulle hierdie naweek kan moeilikheid voorspel vir die Airlink Pumas.
\nNa ‘n goeie begin aan die seisoen kan die verdedigende kampioene tot in die vierde posisie op die punteleer terugsak en daarmee die risiko loop om verbygesteek te word in die twee finale rondes voor die halfeindstryde bepaal word.
\n\"\"
\nDie Pumas l\u00ea tans derde op die punteleer, drie punte agter die Cheetahs en Haaie.
\nHulle speel m\u00f4re tuis teen die Bulle, ‘n span wat hulle in hul openingswedstryd in Pretoria met 63-15 geklop het.
\nAfrigters, Corn\u00e9 Steenkamp en MJ Mentz, gesels met Gerhardt voor die wedstryd.
\nLuister weer hier.
\n