{"id":22340,"date":"2023-05-23T11:45:55","date_gmt":"2023-05-23T09:45:55","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=22340"},"modified":"2023-05-23T11:48:46","modified_gmt":"2023-05-23T09:48:46","slug":"innibos-2023-vind-vir-frikkie-hierdie-vrydag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/innibos-2023-vind-vir-frikkie-hierdie-vrydag\/","title":{"rendered":"Innibos 2023: “Vind vir Frikkie” hierdie Vrydag"},"content":{"rendered":"

Innibos-feesgangers weet al hulle kan elke jaar iets #kraakvars van di\u00e9 fees verwag.
\nVrydag is die “Vind vir Frikkie”-skattejag, waartydens 50 deelnemers leidrade moet ontsyfer om by agt besoekpunte aan te doen.
\nDaar sal hulle ‘n QR-kode skandeer en \u2018n bekende kunstenaar sal (via video) \u2018n vraag vra wat hulle met behulp van die Innibos Feesgids kan beantwoord.
\n‘n CPS 5 000-eenheid om beurtkrag teen te staan is op die spel.
\nInnibos-bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs, vertel vir Gerhardt en Andri presies wat deelnemers te wagte kan wees.
\nLuister weer hier:<\/p>\n