{"id":22296,"date":"2023-05-22T14:43:08","date_gmt":"2023-05-22T12:43:08","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=22296"},"modified":"2023-05-22T14:43:08","modified_gmt":"2023-05-22T12:43:08","slug":"sewe-van-sekerheidsmaatskappy-vasgetrek-weens-vuurwapenoortredings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sewe-van-sekerheidsmaatskappy-vasgetrek-weens-vuurwapenoortredings\/","title":{"rendered":"Sewe van sekerheidsmaatskappy vasgetrek weens vuurwapenoortredings"},"content":{"rendered":"

Sewe werknemers van \u2018n sekuriteitsmaatskappy het Vrydag in die hof verskyn op aanklagte dat hulle die Wet op die Beheer van Vuurwapens en die Regulering van die Private Veiligheidsbedryf (die sogenaamde Psira-wet) oortree het.
\nVolgens die polisie word hulle ook aangekla van die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.
\nDie verdagtes is Donderdag in Masoyi aangekeer na ‘n intelligensie-gedrewe operasie.<\/p>\n\n\t\t