{"id":21910,"date":"2023-05-12T13:17:00","date_gmt":"2023-05-12T11:17:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=21910"},"modified":"2023-05-12T13:17:00","modified_gmt":"2023-05-12T11:17:00","slug":"pumas-jag-n-oorwinning-oor-die-haaie-in-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pumas-jag-n-oorwinning-oor-die-haaie-in-mbombela\/","title":{"rendered":"Pumas jag ‘n oorwinning oor die Haaie in Mbombela"},"content":{"rendered":"

Die Airlink Pumas speel vanaand tuis teen die Haaie in die Curriebeker by Mbombela-stadion.
\nMet vyf rondes oor l\u00ea die Cheetahs twee punte bo die Pumas op die punteleer.
\nDie Pumas moet wen om naby die Cheetahs te bly en om die Haaie, tans derde op die rangleer, af te weer.
\nHoofafrigter, Jimmy Stonehouse; Louis Janse van Rensburg, kondisioneringsafrigter; en Marius van Rensburg, uitvoerende hoof, het in die ateljee kom kuier.
\nLuister weer hier:
\n