{"id":21406,"date":"2023-04-26T13:15:13","date_gmt":"2023-04-26T11:15:13","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=21406"},"modified":"2023-04-26T14:52:12","modified_gmt":"2023-04-26T12:52:12","slug":"drie-stropers-swaar-gevonnis-in-skukuza","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/drie-stropers-swaar-gevonnis-in-skukuza\/","title":{"rendered":"Drie stropers swaar gevonnis in Skukuza"},"content":{"rendered":"

Drie stropers is swaar gevonnis in Skukuza vir drie renosters wat hulle in November 2019 in die Malelane-area van die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) gestroop het.
\nVolgens die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag in Mpumalanga, Monica Nyuswa, is hulle skuldig bevind op aanklagte verwant aan stropery wat insluit die besit van gevaarlike en onwettige vuurwapens en ammunisie en sameswering om \u2018n misdaad te pleeg.<\/p>\n\n\t\t