{"id":21269,"date":"2023-04-24T12:13:40","date_gmt":"2023-04-24T10:13:40","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=21269"},"modified":"2023-04-25T09:22:36","modified_gmt":"2023-04-25T07:22:36","slug":"video-twee-laeveldse-dorpe-finaliste-vir-dorp-van-die-jaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/video-twee-laeveldse-dorpe-finaliste-vir-dorp-van-die-jaar\/","title":{"rendered":"Video: Twee Laeveldse dorpe finaliste vir Dorp van die Jaar"},"content":{"rendered":"

Witrivier, Lydenburg\/Mashishing en Delmas is benoem as die finaliste vir Mpumalanga in die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-kompetisie.
\nOm vir jou keuse te stem stuur die dorp se naam per SMS na 33157 voor Vrydag, 28 April om 12-uur die middag.
\nElke SMS kos R1,50 en elke selfoonnommer kan tot 30 keer stem.
\nAl die streekswenners sal dan teen mekaar meeding om as Suid-Afrika se Dorp van die Jaar 2023 gekroon te word.
\n\ud83c\udfac Kyk hier:<\/p>\n