{"id":21185,"date":"2023-04-20T11:03:37","date_gmt":"2023-04-20T09:03:37","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=21185"},"modified":"2023-04-20T11:05:38","modified_gmt":"2023-04-20T09:05:38","slug":"nelspruit-belastingbetalersvereniging-terug-op-die-been-gebring","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/nelspruit-belastingbetalersvereniging-terug-op-die-been-gebring\/","title":{"rendered":"Nelspruit-belastingbetalers-vereniging terug op die been gebring"},"content":{"rendered":"

Wat gebeur met jou belasting?
\nDie voorsitter van die nuut gestigde Nelspruit-belastingbetalersvereniging, TJ Mar\u00e9, s\u00ea inwoners van die stad het ‘n reg om te weet hoe hul belasting (wan)bestee word.
\n“Ons kan nie meer terugstaan nie,” s\u00ea hy vir Gerhardt en Andri.
\nFokusareas sluit in die waardering van eiendomme, infrastruktuur en geraasbesoedeling.
\nSien ook: <\/strong>Outa waarsku Mbombela-inwoners oor valuasierol<\/a>
\nDie vereniging vergader weer Dinsdag 25 April om 18:00 by Ho\u00ebrskool Bergvlam.
\nMar\u00e9 moedig alle inwoners aan om dit by te woon.
\n\u201cOns het die getalle nodig om hierdie ding te dryf.\u201d
\nLuister weer hier:
\n