{"id":21067,"date":"2023-04-17T14:13:04","date_gmt":"2023-04-17T12:13:04","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=21067"},"modified":"2023-04-17T14:26:47","modified_gmt":"2023-04-17T12:26:47","slug":"luister-weer-underdog-gewigoptel-eersdaags-in-nelspruit","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/luister-weer-underdog-gewigoptel-eersdaags-in-nelspruit\/","title":{"rendered":"Luister weer: Underdog gewigoptel eersdaags in Nelspruit"},"content":{"rendered":"

Gewigoptel daag jou fisiek uit, maar die grootste uitdaging is in jou kop.
\nSo s\u00ea Chant\u00e9 en Raymond Waters, wat ‘n nuwe inisiatief van stapel stuur: Die Underdog Nelspruit.
\n\"\"
\nDit gee gewigoptellers die geleentheid om teen van die beste atlete in die area mee te ding en sodoende hul eie vernuf te toets en te verbeter.
\nDie paartjie het by Gerhardt in die ateljee kom kuier.
\nHier is alles wat jy moet weet voor die kompetisie op 13 Mei.
\nLuister weer:
\n