{"id":20861,"date":"2023-03-31T11:17:00","date_gmt":"2023-03-31T09:17:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20861"},"modified":"2023-03-31T11:17:00","modified_gmt":"2023-03-31T09:17:00","slug":"elands-marathon-vanjaar-ook-n-familiebyeenkoms","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/elands-marathon-vanjaar-ook-n-familiebyeenkoms\/","title":{"rendered":"Elands-marathon vanjaar ook ‘n familiebyeenkoms"},"content":{"rendered":"

Inskrywings vir die TRACN4 Elands-marathon sluit Maandag.
\nVanjaar bied hulle ook \u2018n voorwedloop ekspo aan, \u2018n eerste vir \u2018n padwedloop in Mpumalanga.
\nDie Elands-marathon word beskou as die skilderagtigste en vinnigste kwalifiserende wedloop vir die Comrades en vind op 22 April plaas.
\nDie voorwedloop ekspo is op 21 April by Milly\u2019s-vulstasie op die N4.
\nMandla Nxumalo van Nedbank LVCC-hardloopklub wat dit aanbied, s\u00ea vanjaar het Elands ‘n groter familie-atmosfeer.
\nHy gesels met Sonop Ontbyt. Luister weer hier:
\n