{"id":20752,"date":"2023-03-29T11:12:41","date_gmt":"2023-03-29T09:12:41","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20752"},"modified":"2023-05-31T11:33:43","modified_gmt":"2023-05-31T09:33:43","slug":"laeveld-ervaring-wat-jy-nie-wil-hoor-nie-maar-moet","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-ervaring-wat-jy-nie-wil-hoor-nie-maar-moet\/","title":{"rendered":"Laeveld Ervaring: Wat jy nie w\u00edl hoor nie, maar m\u00f3\u00e9t"},"content":{"rendered":"

As jy net hoor wat jy wil, luister jy nie, s\u00ea Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT).
\nHaar raad aan sakemense vandag is nie wat hulle aldag w\u00edl hoor nie, maar moet weet.
\nAlles is heeltyd besig om te verander: Wat in die verlede gewerk het, tel nie meer nie.
\n\u201cJou reaksie op iets is magtiger as jou omstandighede. Klim self in en maak ‘n verandering en raak betrokke.\u201d
\nSy gesels met Robin. Luister weer hier:
\n