{"id":20721,"date":"2023-03-28T12:52:41","date_gmt":"2023-03-28T10:52:41","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20721"},"modified":"2023-03-28T12:52:41","modified_gmt":"2023-03-28T10:52:41","slug":"ivy-en-valentine-wees-gelaat-in-kaapsehoop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/ivy-en-valentine-wees-gelaat-in-kaapsehoop\/","title":{"rendered":"Ivy en Valentine wees gelaat in Kaapsehoop"},"content":{"rendered":"

Mariska Redelinghuys van Kaapsehoop Horse Trails maak die afgelope weke al twee wildeperdjies wat onlangs wees gelaat is, met die hand groot.
\nOntmoet vir Ivy en Valentine.
\n\"\"
\nRedelinghuys gesels met Mireille oor hoe hulle groep vrywilligers na die perde omsien.
\nEen van die grootste uitdagings is hoe emosioneel mense raak wanneer iets sleg met die perde gebeur.
\n\"\"
\nLuister weer hier:
\n