{"id":20625,"date":"2023-03-27T17:08:00","date_gmt":"2023-03-27T15:08:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20625"},"modified":"2023-03-27T17:15:34","modified_gmt":"2023-03-27T15:15:34","slug":"20625-2","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/20625-2\/","title":{"rendered":"Opdatering: Hawelose man in Witrivier geskiet na onderonsie oor pizza"},"content":{"rendered":"

\u2018n Hawelose man is dood toe hy Saterdagaand in Witrivier geskiet is.<\/p>\n

Volgens die polisie het hy vir \u2018n verbyganger in Chief Mgiyeni Khumalo-rylaan vir \u2018n pizza gevra en toe die man weier het hy hom met \u2018n ketting aangerand.<\/p>\n

Die verdagte het hom toe geskiet en in die bors en hand getref. Die 39-jarige is op die toneel aangekeer.<\/p>\n