{"id":20616,"date":"2023-03-27T08:50:36","date_gmt":"2023-03-27T06:50:36","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20616"},"modified":"2023-03-27T12:02:54","modified_gmt":"2023-03-27T10:02:54","slug":"pumas-steeds-onoorwonne-in-curriebeker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/pumas-steeds-onoorwonne-in-curriebeker\/","title":{"rendered":"Pumas steeds onoorwonne in Curriebeker"},"content":{"rendered":"

Die hoofafrigter van die Airlink Pumas, Jimmy Stonehouse, s\u00ea hy is tevrede met sy span se veggees na hul oorwinning van 28-13 teenoor die Griekwas Vrydagaand in Mbombela.<\/p>\n

Die Pumas bly daarmee onoorwonne in vanjaar se Curriebeker-kompetisie na drie rondes.<\/p>\n

Hulle kon drie drie\u00eb druk teenoor een deur die Griekwas.<\/p>\n\n\t\t