{"id":20468,"date":"2023-03-23T09:48:14","date_gmt":"2023-03-23T07:48:14","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20468"},"modified":"2023-03-23T09:48:17","modified_gmt":"2023-03-23T07:48:17","slug":"weet-wat-om-te-doen-wanneer-die-ondenkbare-met-jou-gebeur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/weet-wat-om-te-doen-wanneer-die-ondenkbare-met-jou-gebeur\/","title":{"rendered":"Weet wat om te doen wanneer die ondenkbare met jou gebeur"},"content":{"rendered":"

‘n Mens glo altyd iets soos verkragting sal nie met jou gebeur nie – tot dit gebeur.<\/p>\n

Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van die\u00a0Greater Rape Intervention Programme (GRIP), het dit self oorgekom \u2018n paar jaar gelede.<\/p>\n

Sy s\u00ea baie oorlewendes vrees die proses om dit aan te meld, maar jy h\u00f3\u00e9f nie dadelik \u2018n polisiesaak te maak nie.<\/p>\n

“Jy moet mediese sorg kry (jy het slegs 72 uur om die medikasie te neem wat MIV voorkom) en behandeling vir die trauma,” s\u00ea sy.<\/p>\n

Daarvoor is GRIP daar. Luister weer hier.
\n