{"id":20379,"date":"2023-03-20T15:55:04","date_gmt":"2023-03-20T13:55:04","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20379"},"modified":"2023-03-20T17:17:10","modified_gmt":"2023-03-20T15:17:10","slug":"nasionale-stilstand-mpumalanga-grootliks-kalm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/nasionale-stilstand-mpumalanga-grootliks-kalm\/","title":{"rendered":"Nasionale stilstand: Mpumalanga grootliks kalm"},"content":{"rendered":"

Die Mpumalanga premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, s\u00ea die beplande dag van stilstand het grootliks sonder voorval verloop.
\nSy het vanmiddag saam met die LUR vir gemeenskapsveiligheid Vusi Shongwe, die LUR vir openbare werke, paaie en vervoer Mandla Ndlovu en die waarnemende provinsiale polisiekommissaris generaal-majoor Zeph Mkhwanazi ‘n padblokkade op die N4 buite Mbombela inspekteer.<\/p>\n\n\t\t