{"id":20273,"date":"2023-03-16T17:36:32","date_gmt":"2023-03-16T15:36:32","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20273"},"modified":"2023-03-16T17:36:32","modified_gmt":"2023-03-16T15:36:32","slug":"twee-veranderinge-aan-pumas-vir-lions-in-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/twee-veranderinge-aan-pumas-vir-lions-in-mbombela\/","title":{"rendered":"Twee veranderinge aan Pumas vir Lions in Mbombela"},"content":{"rendered":"

Die Airlink Pumas afrigter, Jimmy Stonehouse, het slegs twee veranderings gemaak aan sy span wat m\u00f4re die Leeus in Mbombela pak.
\nDie voormalige Glasgow Warriors losskakel, Brandon Thomson, word in die plek van die beseerde Tinus De Beer ingespan en Lundi Msenge is in op vleuel vir Sebastion de Klerk.
\nShane Kirkwood sal die span aanvoer.
\nDe Beer het aan 100.5FM ges\u00ea die gevoel in die kamp is steeds sterk na hul groot oorwinning teen die Vodacom Bulle Sondag.
\n