{"id":20251,"date":"2023-03-16T10:55:55","date_gmt":"2023-03-16T08:55:55","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20251"},"modified":"2023-03-16T10:55:55","modified_gmt":"2023-03-16T08:55:55","slug":"bela-vergaderings-hierdie-naweek-in-mpumalanga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/bela-vergaderings-hierdie-naweek-in-mpumalanga\/","title":{"rendered":"Bela-vergaderings hierdie naweek in Mpumalanga"},"content":{"rendered":"

Die portefeuljekomitee se sittings oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (Bela) vind hierdie naweek in Mpumalanga plaas.
\nDaar is verskeie redes waarom skole, beheerliggame en ouers teen die wetsontwerp gekant is.
\nPieter Ferreira van die Federasie van Beheerliggame van SA Skole (Fedsas) verduidelik hoe dit die funksionering van skole kan raak, sowel as die voorgestelde veranderinge waarteen hulle gekant is, en waarmee hulle saamstem.
\n\u201cAs die wette verkeerd draai, sit ons met hulle en die kinders wat nog skool moet begin word daardeur geraak,\u201d s\u00ea hy. \u201cOns moet bestuur wat ons kan en ons kan dit slegs doen met getalle.\u201d
\nLuister hier:
\n