{"id":20196,"date":"2023-03-15T11:41:46","date_gmt":"2023-03-15T09:41:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20196"},"modified":"2023-03-15T11:47:31","modified_gmt":"2023-03-15T09:47:31","slug":"laeveld-ervaring-voorbereiding-vir-beoogde-landwye-betogings-maandag","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-ervaring-voorbereiding-vir-beoogde-landwye-betogings-maandag\/","title":{"rendered":"Laeveld Ervaring: Berei voor vir beoogde landwye betogings Maandag"},"content":{"rendered":"

Regsaksie is geloods teen die beplande #NationalShutdown Maandag wanneer die EFF beoog om die land tot stilstand te dwing.
\nLinda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) bevestig dat die Laeveld se veiligheidstrukture voorbereiding tref.
\n“Niemand het die reg om ander te intimideer en paaie te versper nie,” s\u00ea sy.
\nSy raai sakeondernemings aan om met hul personeel te kommunikeer, hulle te akkomodeer en vooraf te beplan.
\nSy gesels met Robin. Luister weer hier:
\n