{"id":20074,"date":"2023-03-10T15:33:51","date_gmt":"2023-03-10T13:33:51","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20074"},"modified":"2023-03-10T15:33:51","modified_gmt":"2023-03-10T13:33:51","slug":"da-oorweeg-regstappe-teen-thaba-chweu-munisipaliteit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/da-oorweeg-regstappe-teen-thaba-chweu-munisipaliteit\/","title":{"rendered":"DA oorweeg regstappe teen Thaba Chweu-munisipaliteit"},"content":{"rendered":"

Die DA in Thaba Chweu oorweeg dit om weer kriminele klagte teen die munisipaliteit te l\u00ea weens die verontagsaming van \u2018n hofbevel wat verlede jaar teen hulle uitgereik is.
\nDit is ten opsigte van oortreding van omgewingswetgewing en hul versuim om te voldoen aan die voorwaardes soos vervat in die watergebruikslisensie, aldus Sonja Boshoff.
\nLees ook: <\/strong>Thaba Chweu-munisipaliteit beboet vir oortreding van die Wet op Omgewingsbestuur<\/a>
\nDie helfte van hul R10 miljoen boete is vir vyf jaar opgeskort.
\nBoshoff s\u00ea egter dat die rioolstortings onverpoosd voortgaan.
\n