{"id":19879,"date":"2023-03-02T10:24:12","date_gmt":"2023-03-02T08:24:12","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19879"},"modified":"2023-03-02T11:01:12","modified_gmt":"2023-03-02T09:01:12","slug":"sit-die-l-terug-in-kosblikkies-vir-laerskool-laeveld","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sit-die-l-terug-in-kosblikkies-vir-laerskool-laeveld\/","title":{"rendered":"Sit die “L” terug in kosblikkies vir Laerskool Laeveld"},"content":{"rendered":"

Die Sonop-ontbytspan het in Februarie die \u201cL\u201d teruggesit in kosblikkies en kon saam met Lowveld Body Works & Towing “pousebroodjies” vir 24 leerlinge van Laerskool Laeveld voorsien.
\nSien ook: <\/strong>Sit die “L” terug in kosblikke: Die belang van goeie voeding vir kinders<\/a>
\nMammas van die skool het saam met Lientjie Steyn en Judy van Dijk die pakkies gister opgemaak.<\/p>\n\n\t\t